Popular searches
8362 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meningsartikel: Tegnologie in die klaskamer
Die waarde van inligtingskommunikasietegnologieë en meer spesifieke leertegnologieë word al vir 'n paar jaar nasionaal gekommunikeer, met spesiale klem op die belangrikheid om geleenthede te skep om sodanige praktyke op alle vlakke by die...
Centre for Student Counselling and Development (CSCD)
Relevante Beleide
Centre for Student Counselling and Development (CSCD)
Ondersteuningsdienste op die Kampus
Stellenbosch University
Kom deel in US se eerste Tuiskoms-naweek
Matieland is gereed vir sy eerste Tuiskoms-naweek vir alumni wat vanaf 4 tot 7 Maart op die Stellenbosch-kampus plaasvind en personeel word aangemoedig om te kom deel in die feestelikhede. "Dit is immers ons almal se Matieland," sê die...
Stellenbosch University
Dissiplinêre stappe oorweeg teen studente na werkersprotes
Volgens die sosiale media vind die optog na die Admin B-gebou van die Universiteit Stellenbosch op 3 Maart plaas uit protes teen die beweerde "viktimisering en kriminalisering van swart studente". Die Universteit Stellenbosch het verlede...
Stellenbosch University
draMATIES kraai koning by kykNET Fiëstas
By vanjaar se KykNet Fiëstas wat op 18 Februarie in die Staatsteater in Pretoria gehou is en op kykNET uitgesaai is, het oud-Maties van die Drama Departement skoonskip gemaak. Al vier van die hoof spelerkategorieë is deur oud- draMATIES...
Stellenbosch University
Rory Dunbar ontvang HB & MJ Thom-beurs
Mnr Rory Dunbar, ʼn data-analis van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het die HB & MJ Thom-beurs ontvang om tydens 2016 sabbatsverlof vir sy PhD-studies te neem. Dié gesogte...
Centre for Student Counselling and Development (CSCD)
Title Missing
Stellenbosch University
US-bestuur ontvang memorandum van EFF
Twee lede van die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch het vanmiddag (Donderdag 3 Maart) ʼn memorandum van die EFF Student Command ontvang. Die memorandum hou verband met bewerings van viktimisasie en kriminalisering van swart studente...
Stellenbosch University
Ministers Nzimande en Nhleko ontmoet om situasie op SA kampusse te bespreek.
Die minister van hoër onderwys en opleiding, Dr Blade Nzimande, en sy eweknie in die polisie, Nkosinathi Nhleko, het Maandag met leierskap van die SAPS by die Universiteit van die Witwatersrand vergader oor die dringende behoefte om wet...