Visie & Missie
Visie
Om die leidende en internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse ondernemingsbestuursdepartement van keuse te wees.
Missie
Die missie van die Departement Ondernemingsbestuur is om menslike hulpbronne te bemagtig met die vermoë om uitmuntende besigheidskennis te ontwikkel, skep, ontgin en oor te dra of te deel tot voordeel van die nasionale en internasionale gemeenskap, deur middel van 'n volhoubare, innoverende, professionele en self-vernuwende omgewing van besigheidswetenskap-beoefening.
Image by: Marketing and Communications