Skip to main content

Voorgraadse Programme

BAMus, BMus, Diploma en Hoër Sertifikate

Kliek DOEN AANSOEK om jou aansoekproses by die Universiteit Stellenbosch te begin, of skakel navrae by 021 808 4515
‘n Aansoekfooi is betaalbaar by registrasie.

Minimum vereistes

Matrieksertifikaat
Teorie – Graad 5
Prakties – Graad 7

Programduur:

Vier jaar

Vir wie?

Hierdie graad is ontwerp om gespesialiseerde professionele musiekvaardighede en -kennis aan studente oor te dra.

Wat behels die BMus-kursus?

In die eerste twee jaar word studente in ‘n wye reeks dissiplines opgelei, waaronder: Praktiese Musiekstudie (wat ‘n eerste en ‘n tweede instrument insluit), Musiekwetenskap, Musiekteorie, Musiekopvoeding, Onderwysmetodiek, Repertoriumstudie, Musiektegnologie en ‘n BA-vak (kies uit English Studies, Xhosa, Afrikaans-Nederlands, Frans, Duits, Sielkunde en Wiskunde).

Studente kan vanaf die derde jaar in ‘n rigting waarin hulle belangstel spesialiseer, insluitende: Uitvoerend (solo, kamermusiek, begeleiding, kerkmusiek of dirigering), Komposisie, Musiektegnologie, Musiekwetenskap en Musiekopvoeding. Voortgesette praktiese opleiding word volgens die gekose spesialiseringsrigting aangebied, en vind met ander woorde vir die volle duur van die kursus plaas.  Spesialisering is onderhewig aan Departementele vereistes.

Watter instrumente kan ek bestudeer?

Enige orkesinstrumente: stryk-, houtblaas-, koperblaas- en perkussie-instrumente; klavier, orrel, harp, blokfluit, kitaar, sang, dirigering en kerkmusiek.

Van watter ensembles sal ek deel wees ?

ENSEMBLES

Watter konserte sal ek bywoon?

Die departement bied vir studente ‘n verskeidenheid optree-geleenthede, soos Middaguurkonserte of Voorspeelklasse. Studente word ook aangemoedig om soveel as moonlik Endler Konsertreeks-konserte by te woon en om kennis te neem van die breër kulturele lewe.  

Minimum vereistes

Matrieksertifikaat
Teorie – Graad 5
Prakties – Graad 7

Programduur:

Drie jaar

Vir wie?

Hierdie graad is hoofsaaklik ontwerp om voorsiening te maak vir studente met ‘n wyer belangstelling in die geesteswetenskappe. Dit sluit tale, sielkunde en wiskunde in.

Wat behels die BA-kursus in Musiek?

Die BA (Musiek) sal studente met ‘n omvattende musiekagtergrond akkomodeer, en sluit vakke in soos Praktiese Musiekstudie, Musiekwetenskap, Musiekteorie, Onderwysmetodiek en keusemodules uit die Geesteswetenskappe wat in lyn is met die student se belangstellings (kies uit English Studies, Xhosa, Afrikaans-Nederlands, Frans, Duits, Sielkunde en Wiskunde).

Twee van hierdie BA-vakke word vir die eerste jaar vereis, waarvan een tot op tweede- of derdejaar vlak geneem moet word.

Alle vakkombinasies is onderworpe aan roostermoontlikhede.

NAVRAE

Programkoördineerder

Leonore Bredekamp 

Tel. 021 808 2176 

E-mail: [email protected]

Orchestra
Image by: Reghardt Kühn
Violin players
Piano player