8251 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe
Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement Gesondheidsberoepe-onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die...
Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”
Voortdurende ontwrigting van plankton-ekosisteme as gevolg van menslike aktiwiteite in ons oseane sal onvermydelik groot impakte hê op seelewe soos ons dit tans ken, wat waarskynlik tot onvoorsiene en potensieel dramatiese gevolge sal lei...
Vinger op die pols: Opdatering oor die hernude MBChB-kurrikulum
In Februarie 2022 is die hernieude MBChB-kurrikulum geïmplementeer as deel van 'n instellingswye programvernuwingsproses en dit is belyn met nasionale en globale dryfvere vir verandering. Hierdie jaar is die derde iterasie van die eerste...
S2A3 medalje vir beste MSc student aan die US
Mnr. Xavier von Stein, 'n oud-leerder van Somerset College, het die S 2A 3 medalje ontvang as die beste MSc student gedurende 2016 aan die Universiteit Stellenbosch. Die S 2A 3 medalje word jaarliks deur die Suider-Afrikaanse Genootskap vir...
Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms
Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) dat ons erfenis nou...
Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024. Ingevolge die US Statuut (2019) is die Konvokasie saamgestel uit: (a) alle persone aan wie ʼn...
Tygerberg Studenteraadslede 2024/2025 ingehuldig
Die nege kandidate wat in Augustus tot die Tygerberg Studenteraad (TSR) verkies is, is onlangs tydens 'n seremonie by STIAS in Stellenbosch as lede van die TSR 2024/2025 ingehuldig. Die uittredende lede van die TSR, onder leiding van Mbano...
Leierskap: Vind jou weg
Op 29 Augustus het die eerste Departementshoofde-indaba (HoD Indaba) van 2024 verskeie akademiese leerstoele en departementshoofde oor die hele Universiteit byeen gebring vir 'n dag gewy aan die tema, “Leierskap: Vind jou weg". Hierdie...
Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 26 September 2024 sy intreerede gelewer. Die titel was “Die wêreld is...
Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 26 September 2024 sy intreerede gelewer. Die titel was “Die wêreld is...