Skip to main content

Personeel

Akademiese Personeel

sandra
Prof. Sandra Swart

Departementele Voorsitter
Geskiedenis PhD programkoördineerder

Navorsingsbelangstellings:

  • Antroposeen
  • Dieregeskiedenis
  • Omgewingsgeskiedenis
  • Socio-omgewingsgeskiedenis van Suider-Afrika
  • Die veranderende verhouding tussen mense en diere


ORCID

Research Profile

sishuwa
Dr Sishuwa Sishuwa

Senior dosent
Koördineerder van die Geskiedenisvereniging

Navorsingsbelangstellings:g

  • Verkiesings
  • Rasse-nasionalisme
  • Burgerlike samelewing
  • Geskiedenis en politiek van Zambië


ORCID

Research Profile

Pearce
Dr Justin Pearce

Senior dosent
Geskiedenis honneurs programkoördineerder

Navorsingsbelangstellings:

  • Suider-Afrikaanse politieke geskiedenis, veral Angola en Mosambiek
  • Die Globale Koue Oorlog
  • Ideologie, politieke identiteite en internasionale verbintenisse in anti-koloniale stryd
  • Burgeroorlog, na oorlogse politiek en vredesbou
T Dube
Dr Thembani Dube

Senior dosent
Koördineerder van die Geskiedenisvereniging

Navorsingsbelangstellings:

  • Die prekoloniale Afrika-verlede
  • Kwessies van identiteit en behoort
  • Sociale en politieke geskiedenis
  • Minderheidsgroepe

 

Research Profile

chet
Dr Chet Fransch

Dosent
MA (Geskiedenis) programkoördineerder

Navorsingsbelangstellings:

  • Geskiedenisse van seksuele geweld
  • Geslag en ras
  • Die Kleurlinggemeenskap, gedwonge verhuisings en burgerskap
  • Regsgeskiedenisse


ORCID

Research Profile

kotze
Dr Esté Kotzé

Dosent

Navorsingsbelangstellings:

  • Gender in oorlogstyd
  • Argiefstudies
  • Die Nederduitse Gereformeerde Kerk
  • Arm blankes en armsorg


ORCID

Research Profile

Administratiewe Personeel

Administrative Staff
Me Leschelle Morkel

Departementele administrateur

daphula
Me Nozi Daphula

Assistent A