Breadcrumb
Ontmoet die span
Die Departement Hortologiese Wetenskap het 'n dinamiese groep personeellede wat toegewy is aan navorsing, onderrig en leer, maar ook omgee vir hul gemeenskap. Navorsings- en onderrigbelangstellings wissel van voor- tot na-oes aspekte en dek 'n wye verskeidenheid gewasse, insluitend sagtevrugte, subtropiese gewasse, sitrus, groente, bessies, neute en snyblomprodukte. Postdoktorale genootskappe versterk bestaande navorsingsprogramme verder en word aangemoedig. 'n Uitleg van die huidige personeel met 'n kort beskrywing van hul onderrig-/navorsings- of ondersteuningsrol word aangedui op die Hortologiese Navorsingsboomdiagram.
Academic and Research Team
Dr Elke Crouch
Postharvest Physiology Research Chair in Deciduous Fruit
+27 21 808 4763
South African Research Chair in Post Harvest Technology (SARChl)
Citrus Research International (CRI) Seconded Staff
Hortgro Seconded Staff
Extra-Ordinary Appointments
Emeritus
Prof Gerard Jacobs
Administrative
Ms Cecilia Hendriks
+27 21 808 4871
Mr Pierre Page
Technical Assistant
+27 21 808 9442
Analytical Lab
Technical
Maturity Indexing Team
Ms Charlene Langhtrey
+27 21 808 4764
Ms Maceala Classen
+27 21 808 4764