Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Aneurin Robyn (Maties Sport)
Aneurin wil lewens verander
Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir...
Sport
Maties Rugby verwelkom sport-wonderkind en Junior Bokke-kaptein Riley Norton
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige...
Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste...
Sport
Maties-rasieleiers 2025 Varsitybeker ‘Cheerleaders That Rock’-kampioene
Vraag-en-antwoord-sessie met Maties se rasieleiers-kaptein Tiffany van Wyk en bestuurder Elroy Smith.
V: Hoe het die rasieleiers gevoel ná hulle die titel...
Sport
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumna: Kate Woods (Maties Hokkie)
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas
Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Juan de Jong (Maties Rugby)
De Jongh geniet sy lewe na rugby
Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen...
Sport
Ontmoet ons Varsitybeker-helde
Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ’n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir
2025...
Sport
Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker...
Sport
Druk jou nalatenskapstempel af!
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op...