Sport
Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen...
Sport
2025 Toekennings vir Maties Rugby 150 Legacy-bewaarders
Maties Rugbyklub het spelers vir uitstaande prestasies vereer tydens sy jaarlikse toekenningseremonie in Stellenbosch.
Die hoof van Maties Rugby, Drikus...
Sport
Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan
Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree...
Sport
Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan
Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi. Die Danie Craven-stadion was...
Sport
Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan
Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse swemkampioenskap in Stellenbosch aangebied, waar topstudenteswemmers van reg oor die land...
Sport
Maties-klimmer vierde op SA ranglys
Maties Klim se Jeremy van der Riet het die moeilikste roete baasgeraak by die jaarlikse “Black Diamond Tradathon” – ’n tradisionele rotsklimfees waartydens...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood
As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar.
“As...
Sport
Vroue-rugbyspelers kan taai wees – met geverfde naels
Net soos manrugbyspelers aggressief op die veld en heel ordentlik weg van die speelveld is, kan vroue-rugbyspelers vir 80 minute robuus wees en dan daarna...
Sport
Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’
“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma.
“Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe...
Sport
US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”
Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan...