Popular searches
9 resultate gevind
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Ooptoegang-webinaar : 9 April 2026
Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi u uit na die 5de Ooptoegang-webinaar in die #BeOpenAccessSmartWebinar-reeks.
#SmartResearcher Werkswinkels: 4 - 24 Maart
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die program is ontwerp om navorsers te ondersteun regdeur die navorsingsiklus, van die gebruik van biblioteekbronne, die uitvoer van literatuuroorsigte tot die
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, "Mik Groot! Verhef Jou Navorsing
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom
Mik Groot! Bevorder jou navorsing by Biblioteeknavorsingsweek 2026
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die terugkeer van Biblioteeknavorsingsweek 2026 aan, wat vanaf 11 tot 15 Mei plaasvind. Geïnspireer deur die
Bevordering van Insluiting en Billikheid deur Oop Toegang
Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi u vriendelik uit na die 6de Ooptoegang-webinaar in sy #BeOpenAccessSmart webinar-reeks.