Popular searches
#SmartStudent werkswinkels
#SmartStudent generiese program verwys na opleiding wat nie fakulteits- of departement spesifiek is nie.
Leer
Selfhelp-biblioteekgidse, opleidingsgeleenthede en biblioteekruimtes verskaf deur die US Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie
'n Nuwe immersiewe fasiliteit by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek stel studente en navorsers in staat om hulle binne-in komplekse data te plaas. Die laboratorium plaas die Universiteit Stellenbosch aan die voorpunt van immersiewe...
Leersentrum
Die Leersentrum bied ’n innoverende en stimulerende leeromgewing en is ‘n dinamiese uitbreiding van die klaskamer in die Biblioteek.
Innovasieruimte
Die Innovasieruimte verskaf 'n innoverende en stimulerende omgewing vir samewerkende prototipering, innovasie en leer.
Digitale en inligtingsvaardighede
Geleë binne die groter akademiese geletterdheid ekosisteem, sluit digitale en inligtingsvaardighede die opleidings aktiwiteite wat deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch verskaf word in.