Skip to main content
PRONTAK:  herontwerp vir 2019

PRONTAK: herontwerp vir 2019

​PRONTAK (Opleidingsprogram vir Akademiese Personeel aan die Universiteit)

Die rasioneel van die PRONTAK-program is die behoefte om nuwe personeellede in die...

Lees verder
2019 Akademieskap van Onderrig Leierskap (SoEL kortkursus)

2019 Akademieskap van Onderrig Leierskap (SoEL kortkursus)

​Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (AvOL) 2019 – kortkursus

Die eerste skakelsessie vir die nuwe kohort AvOL-deelnemers het op 1 Februarie 2019 by Den...

Lees verder
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels

Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels

ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIE-WERKSWINKELS

Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as...

Lees verder
L&O Seminaar:  "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."

L&O Seminaar: "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."

ONDERRIG-EN-LEER-SEMINAAR, 8 NOVEMBER 2018

van 12:45 tot 13:45 in Lokaal 3008, Opvoedkundegebou

Mnr Martin Butler, Senior Dosent aan die Universiteit...

Lees verder
Auxin 26 Feb:  Die gebruik van “Pecha Kucha” as ’n psigo-opvoedkundige fasiliteringsinstrument vir die opleiding van skoolsielkundiges

Auxin 26 Feb: Die gebruik van “Pecha Kucha” as ’n psigo-opvoedkundige fasiliteringsinstrument vir die opleiding van skoolsielkundiges

Datum van Aanbieding26 Februarie 2019​
AUXINS aangebied deurDie Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL)
Titel van AanbiedingDie gebruik van “Pecha Kucha" as 'n psigo...
Lees verder
SOL verwelkom hul nuwe direkteur:  Dr Melanie Skead

SOL verwelkom hul nuwe direkteur: Dr Melanie Skead

Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior...

Lees verder
PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)

PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)

Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2018

Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2018

Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig

Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig sal gedurende die...

Lees verder
US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")

US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")

US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")

Hierdie 12-krediet kortkursus fokus op leierskap in en die Akademieskap van Onderrig en...

Lees verder
PRONTAK openingsdag by STIAS

PRONTAK openingsdag by STIAS

Hierdie jaar se PRONTAK (Professionele Onderrigsontwikkeling vir Akademici) program het op 21 Mei afgeskop by STIAS.  Die opening was bygewoon deur 87...

Lees verder
Subscribe to Learning