PRONTAK: herontwerp vir 2019
PRONTAK (Opleidingsprogram vir Akademiese Personeel aan die Universiteit)
Die rasioneel van die PRONTAK-program is die behoefte om nuwe personeellede in die...
2019 Akademieskap van Onderrig Leierskap (SoEL kortkursus)
Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (AvOL) 2019 – kortkursus
Die eerste skakelsessie vir die nuwe kohort AvOL-deelnemers het op 1 Februarie 2019 by Den...
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIE-WERKSWINKELS
Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as...
L&O Seminaar: "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."
ONDERRIG-EN-LEER-SEMINAAR, 8 NOVEMBER 2018
van 12:45 tot 13:45 in Lokaal 3008, Opvoedkundegebou
Mnr Martin Butler, Senior Dosent aan die Universiteit...
Auxin 26 Feb: Die gebruik van “Pecha Kucha” as ’n psigo-opvoedkundige fasiliteringsinstrument vir die opleiding van skoolsielkundiges
| Datum van Aanbieding | 26 Februarie 2019 |
| AUXINS aangebied deur | Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) |
| Titel van Aanbieding | Die gebruik van “Pecha Kucha" as 'n psigo... |
SOL verwelkom hul nuwe direkteur: Dr Melanie Skead
Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior...
PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)
Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2018
Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig
Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig sal gedurende die...
US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")
US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")
Hierdie 12-krediet kortkursus fokus op leierskap in en die Akademieskap van Onderrig en...
PRONTAK openingsdag by STIAS
Hierdie jaar se PRONTAK (Professionele Onderrigsontwikkeling vir Akademici) program het op 21 Mei afgeskop by STIAS. Die opening was bygewoon deur 87...