Academici dink na oor die skuif na Noodafstandsonderrig gedurende Semester 1
Hierdie artikel is tans slegs in Engels beskikbaar, ons vra om verskoning vir enige ongerief. Kontak asseblief vir Claudia Swart ([email protected]) vir...
Kan uitnemendheid vernuwe word? 'n Herdink van toekennings vir uitnemende onderrig as ʼn openbare bate
LEER- EN ONDERRIGVERRYKING-SEMINAAR, 6 AUGUSTUS 2020virtueel aangebied op MS Teams, 13:00–14:00
Dr Karin Cattell-Holden, senior adviseur by die Universiteit...
Bly groei as dosent by die US
Bly groei as dosent by die US
Teaching Fellowships Die US Onderriggenootskappe bied voortreflike opvoeders en vakkundiges in onderrig en leer die geleentheid om... |
Ondersteuning vir dosente tydens "Emergency Remote Teaching, Learning and Assessment"
Die aanvang van COVID-19 het ons genoodsaak om ons in-persoon interaksie met studente gedurende die eerste semester, asook vir die afsienbare toekoms , te...
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels
Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n...
O&L Seminaar: Prof Faadiel Essop
LEER-EN-ONDERRIGVERRYKINGSEMINAAR, 9 MEI 2019 in Kamer 3008, Opvoedkundegebou, 12:45–13:45
Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe in...
US help Afrika om vorm te gee aan die toekoms van hoër onderwys
Terwyl die golf van die Vierde Industriële Revolusie oor die wêreld spoel – met kunsmatige intelligensie, robotika, die Internet van Dinge, outonome voertuie...
Auxin - 23 April: “Geestesvrugte saam met straatslimheid”
| AUXIN aangebied deur | Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) |
| Titel van Aanbieding | “Geestesvrugte saam met straatslimheid". Besinnings oor die eerste vyf jaar van... |
Auxin: 26 Maart - Dr Marina Joubert en Mnr Martin Viljoen
Op 26 Maart het dr Marina Joubert en mnr Martin Viljoen kragte saamgesnoer vir die aanbied van 'n Auxin-sessie getiteld Building your research profile: The...
Auxin: Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho-Educational Facilitation Tool for School Counsellors in training
SOL AUXIN SESSIE, 26 FEBRUARIE 2019te Den Bosch, van 12h45 – 13h45
Die onderwerp van hierdie Auxin aanbieding was “Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho...