DLTE TLA Seminaar: 24 Oktober 2024
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar
U word genooi na die vierde kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir...
Auxin: Maatskaplik responsiewe kurrikulums in mediese onderwys: ʼn Studenteperspektief
U word uitgenooi om die volgende middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Spreker: Dr Anthea Hansen
Onderwerp...
“Opportunity, meaning, and choice: Proposing a pedagogy of occupational justice”
U word genooi na die derde kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:
Spreker...
KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterdheid vir SU
U word genooi na die OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:
Onderwerp: KI is 'n...
OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”
U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:
Spreke...
Studenteterugvoer: Die navorsingsmoontlikhede
Studenteterugvoer aan die US is ʼn proses waardeur beduidende hoeveelhede inligting oor verskillende sake wat met studente se leerervarings verband hou...
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIEWERKSWINKELS
Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle teaterproduksies. Sy is ʼn produksieleier...
Aankondiging: Finlo projekvoorstelle 2024
Die US se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Onderrig en Leer (Finlo) sal nie projekvoorstelle vir die jaar 2024 aanvaar nieSedert sy ontstaan in 2005 het die...
Erkenning aan ‘kampioene’ in onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US by OLA-viering
’n Diverse kohort akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US) het by die OLA-viering (van onderrig-leer-assessering) op 5 Maart by STIAS in die kollig...
ALOV OLA Seminaar 14 Maart 2024
Spreker: Prof. Susan van Schalkwyk (Direkteur: Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (“CHPE"), Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe) (US...