Eerstejaarsprestasietoekennings
Die 13e jaarlikse Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid, aangebied deur prof Deresh Ramjugernath (Adjunk-Visekanselier: Leer en Onderrig), het vir die...
Die SLT: Leiding en ondersteuning met die integrasie van leertegnologieë
Suid-Afrikaanse hoër onderwys onderrig, leer en assessering in die digitale era skep beide geleenthede en uitdagings. Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT)...
Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Virtuele Konferensie 8 - 10 November
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) sal op 9 en 10 November plaasvind...
2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie 8 - 10 Nov
Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se...
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021
Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021.
Die...
2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP)
2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP)
Alle akademici word genooi om vir die volgende 2021 HELTASA Colloquium oor die...
Nasionale opname gemik op akademici se ervarings tydens afstands-O&L: nog tyd to 31 Julie
Nasionale opname gemik op akademici se ervarings tydens afstandsonderrig en ‑leer
Beste dosent / universiteitsonderwyser / akademiese leier
Die Raad op Hoër...
Die verskuiwing van A2- en A3-assesserings na ’n aanlyn platform in Julie 2021
Die verskuiwing van A2- en A3-assesserings na 'n aanlyn platform in Julie 2021
In ons huidige situasie is die A2-assesserings, waaronder die afneem van die...
Onderrig- en Leernavorsingseminaar, 5 Julie 2021 (Prof. Kathy Luckett)
Onderrig- en Leernavorsingseminaar, 5 Julie 2021
Spreker: Prof. Kathy Luckett
Die Universiteit Stellenbosch Onderriggenote nooi graag die onderrig- en...
Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL”)
Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap
Die derde kontaksessie van die 2021 Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (...