PRONTAK 2024
Vanjaar se PRONTAK-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop.
Twee...
Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering
ʼn Vieringsgeleentheid vir onderrig, leer en assessering (OLA), onder beskerming van die Viserektor, professor Deresh Ramjugernath, word op 5 Maart by die...
OLA-Seminaar: Vaslegging van graduandi-eienskappe in rekeningkunde-onderrig
U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse OLA-seminaar (onderrig, leer en assessering) wat deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking aangebied word...
Elsabe Daneel Kommunikasiewerkswinkel 2023
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIEWERKSWINKELS
Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle...
TLA Seminaar: Kurrikulumvernuwing: Die Middeweg tussen Kliniesevaardigheids- en Kritiesevaardigheidsontwikkeling
Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking bied hulle volgende kwartaallikse seminaar op 31 Augustus 2023 aan.
Spreker: Prof Marianne Unger (Afdeling...
AI² x Auxin: KI-bevorderde leer
AI² x Auxin: KI-bevorderde leer
Met kunsmatige intelligensie (KI) wat die wêreld vinnig verander, het die hoër onderwyssektor die uitdaging om ons doel te...
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: 'n gesprek oor implikasies aan die US
Gedeeltes van hierdie artikel is deur ChatGPT geskryf.
Die vooruitgang in...
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
Navorsing vir jou OLA*
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy:
•hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;•hoe...
Eerstejaars-prestasietoekennings | IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqala | 2023
EerstejaarsprestasietoekenningsIiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqalaFirst-year Achievement Awards2023
Eerstejaarsprestasietoekennings
Die...
OLA-seminaar: ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente
Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon.
Spreker: Dr Albert Strever (Departement...