Breadcrumb
Nagraadse Studies
DEPARTEMENT HANDELSREG
SPESIALISERINGSGEBIEDE SLUIT DIE VOLGENDE IN -
KORPORATIEWE REG
Betaalinstrumente, internasionale kommersiële arbitrasie, internasionale verkoopskontrakte, die reg oor die vervoer van goedere, openbare regsaspekte van internasionale handel.
INTELLEKTUELE GOEDERE
Betaalinstrumente, internasionale kommersiële arbitrasie, internasionale verkoopskontrakte, die reg oor die vervoer van goedere, openbare regsaspekte van internasionale handel.
INTERNASIONALE HANDELSREG
Betaalinstrumente, internasionale kommersiële arbitrasie, internasionale verkoopskontrakte, die reg oor die vervoer van goedere, openbare regsaspekte van internasionale handel.
ANDER GEBIEDE
Insolvensiereg, versekeringsreg, belastingreg, arbeidsreg, mededingingsreg, bankreg en inligtingstegnologiereg.