Gewilde soek terme
9698 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport personeel veranderinge
Soos ons die tweede helfte van die jaar binnegaan, deel ons graag ’n paar personeel skuiwe by Maties Sport. Ons kondig met trots aan dat Reginald Smith Maties Sport se nuwe Hoof van Sportbestuur is. “Ek is opgewonde oor die uitdaging. Ek...
Maties Sport
Vroue in sportleierskap: Anja Lamont – voorsitter van Maties Tafeltennis
Deur Jamie Wyngaardt. Hoewel dit kan voorkom of tafeltennis ’n sosiale sport is, neem Anja Lamont dit baie ernstig op en het sy al sedert ’n jong ouderdom ’n passie daarvoor. As skoolkind het sy tennis gespeel, aangesien dit algemeen in...
Maties Sport
Kom ons beweeg saam! Gereedskapstel vir voetsoolvlaksportleiers
Aan die begin van 2022 is ek deur my voormalige PhD-studieleier genader met inligting oor ’n projek wat deur die Internasionale Raad vir Sportwetenskap en Liggaamlike Opvoeding (ICSSPE) geïnisieer is, met befondsing van die Verenigde Nasies...
Maties Sport
Vroueleierskap in Sport – Alouise Campher: Maties Sport-muurbalklubvoorsitter
Deur Jamie Wyngaardt As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef. Sy was nege toe sy aan sport begin deelneem het, en was onmiddellik dol oor muurbal...
Maties Sport
Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan
In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is verlede jaar hervat ná die COVID-19-pandemie se inperkings opgehef is, maar...
Maties Sport
Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie
Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en...
Maties Sport
Maties Sport-direkteur verwerf meestersgraad ná twee dekades as sportbestuurder
Jerry Laka, Maties Sport se Direkteur: Steundienste, het in April vanjaar sy meestersgraad aan die Suidelike Besigheidskool verwerf met ’n tesis wat handel oor die “Die aantrekking en behoud van talentvolle administratiewe sportpersoneel in...
Maties Sport
RALU-/Klusterspele suksesvol bekendgestel
Die eerste RALU-/Klusterspele is op 7 April 2022 aangebied. Maties Sport se Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl (RALU) het saam met die verskillende studenteklusters van die Universiteit Stellenbosch (US) gewerk om ’n geleentheid aan...
Maties Sport
Maties-hokkieafriger op pad na o.21 Wêreldbekertoernooi
Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure...
Maties Sport
V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith
V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee? A: Dit is ’n opwindende tyd en ek sien uit na die uitdaging en om ’n bydrae tot USSA...