Wanneer klimaatsverandering jou dwing om die enigste (en duurste) opsie te kies
Ons pogings om geleidelik by klimaatsverandering aan te pas, kan ons dalk by 'n kantelpunt bring met slegs een keuse: om óf dinge op 'n totaal ander manier aan...
Nuwe studie onthul diversiteit van Suid-Afrika se ekologies belangrike langtongvlieë
'n Uitvoerige studie oor meer as 50 langtongvliegspesies wat endemies tot Suid-Afrika is, het getoon dat spesies wat aan die wetenskap bekend is, maar slegs...
SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg
Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid...
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS...
Eerste globale skatting van belangrikheid van bestuiwers vir plante
Ongeveer 175 000 plantspesies – die helfte van alle blomplante – maak gedeeltelik of algeheel staat op dierebestuiwers ten einde saad te kan produseer en...
WWF-verslag: twee-derde afname in wildlewe populasies sedert 1970
Prof Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch is een van 125 spesialiste vanoor die wêreld wat bygedra het tot die Wêreld Wildlewe Fonds (WWF) se Living...
Navorsers gebruik unieke fluitroepe van dolfyne om populasiegrootte en beweging in die natuur te bepaal
'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, die grootte van hul populasie...
Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog
Sommige Kaapse pelsrob- (Arctocephalus pusillus pusillus) ma's kan hulle kalfies vir veel langer soog as wat voorheen aanvaar is, en daardeur waarskynlik so...
Jong ekoloog ontvang gesogte Robert May-toekenning
Dr. Corneile Minnaar, 'n nadoktorale genoot in die Departement Plant- en Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Robert May...
Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?
Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van...