Skip to main content
Stefan Els

Meertaligheid in aksie


Die Universiteit Stellenbosch skep geleenthede vir die bevordering van meertaligheid in akademiese en sosiale ruimtes. Dit sal gelyke toegang tot universiteitsopleiding verhoog, ’n inklusiewe kampuskultuur bevorder en studentesukses ondersteun.

Skep bewustheid van die waarde en belangrikheid van meertaligheid aan die US en in die breër gemeenskap


Bevorder individuele en institusionele meertaligheid en ’n meertalige ingesteldheid in die werkplek

Bou meertalige studentegemeenskappe om insluiting en sosiale samehorigheid te versterk


Doen navorsing oor meertaligheid in samewerking met verskeie kundiges op die gebied, aan die US en elders

Skep bewustheid van die moontlikhede wat meertaligheid bied in akademiese ruimtes, onder meer in onderrig, leer en assessering


Ondersteun die ontwikkeling van Afrikaans, Xhosa en Suid-Afrikaanse Gebaretaal, sowel as taalvaardigheid in Engels

Projekte, inisiatiewe, blogs en artikels

Multilingualism 2
Image by: Stefan Els

Leer meer oor die US Taalbeleid

Laai die US Taalbeleid (2021) af: 

 

Laai ’n infografika oor die US Taalbeleid (2021) af:


Hulpbron: US Stylgids

Laai die US Stylgidse af: