Lettere en Sosiale Wetenskappe
Administrasie van Akademiese Programme vir die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe

Spesiale studente (nie-graaddoeleindes), BA (Taal en Kultuur), BA (Ontwikkeling en Omgewing), Honneurs (maar nie HonsBA in Joernalistiek nie)
Fakulteitsbeampte: Me Karla Koopstad
+27 21 808 4520

BA (Sportwetenskap); NGDip (uitgesonderd Monitering en Evaluering); MPhil-programme (uitgesonderd Musiektegnologie); M in Stads- en Streekbeplanning
Fakulteitsbeampte: Me Winna Fourie
+27 21 808 4520

BA (Geesteswetenskappe; Sosiale Dinamika; Politieke, Ekonomiese en Filosofiese Studie [PPE]); NGDip in Monitering en Evaluering
Fakulteitsbeampte: Mnr Petrus Pasquin
+27 21 808 4449


BA (Geesteswetenskappe- Eerstejaars); Spesiale Studente (nie-graaddoeleindes)
Me Chrisna Saunders