Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die Stellenbosch-kampus op te skort ná ’n vergadering met die Studenteraad (SR). Die...
Afgetrede US-wingerdkundige met 1659-erepenning vereer
'n Man met 'n fotograaf se oog vir detail as dit by 'n wingerdstok of -blaar kom. 'n Nederige professor wat diep spore in die wynbedryf getrap het. Een wat 110% gee in alles wat hy doen, en passievol kan gesels oor sy vakgebied. Dis hoe...
Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees
Vir Woordfeesgangers beloof vanjaar se Fiëstas-wenners 'n ryk feeservaring. Al die groot wenners wat gisteraand by die 9de Fiëstas in die Kunstekaap-teater bekroon is, in Stellenbosch op die planke wees. Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks...
Suksesvolle behandeling van middelweerstandige TB in die DRK
Middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) is 'n vorm van TB wat weerstand bied teen ten minste twee van die sterkste antibiotikas wat gebruik word om TB te behandel, naamlik isoniasied en rifampisien. Wanneer dit vergelyk word met...
Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou
Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat binnekort 'n hibriede 15,12kw fotovoltaïese (PV) stelsel sal ontvang wat die...
US versterk navorsingsvennootskap in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (14 Februarie) geskiedenis gemaak toe hy sy navorsingsvennootskap met die African Peer Review Mechanism (APRM), ʼn onderafdeling van die Afrika-unie (AU), versterk het. 'n Amptelike akte van...
Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning
Die jaarlikse Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning prysuitdelings funksie was gehou op 4 Desember 2018 met die Premier Helen Zille, aan die hoof. Die Toekennings het begin in 2014, wat as doelwit gehad het, om professionalism binne die...
Teologiese dag gee ʼn voëlvlug van 160 jaar
“Wat is dit wat die Afrika-teologie aan die wêreld moet bied wat net dít kan bied?" Só het prof Tinyiko Maluleke by die jaarlikse Teologiese Dag van die Fakulteit Teologie (FT) aan die Universiteit Stellenbosch (US) gesê. Hy is 'n professor...
Genetiese bloudruk vir buitengewone houtetende fungus uit die Noord-Kaap
'n Relatief onbekende fungus, wat heel toevallig op 'n Akasia-boom in die Noord-Kaap gevind is, het mikrobioloë aan die gons oor dié fungus se uitsonderlike vermoë om hout af te breek. In die wêreld van biotegnologie kan dié vermoë met...
Sit die Woordfees in die palm van jou hand
Die Woordfees is 'n groot fees. Daar is 497 aanbiedings in meer as 60 venues en tien kategorieë, maar met hierdie nuwe toepassing kan jy die omvangryke program maklik baasraak en in jou sak saamdra. As jy op PROGRAM klik, kan jy soek onder...