Popular searches
8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
EBW studente tutor Hoërskool Makupula
Universiteit Stellenbosch (US) se Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) student, Mac Ray Mouton, koördineer en lei die 2017 rekeningkunde tutor program vir die Funda Fendisa organisasie. Mouton en sy span is toegewyd aan naskoolse klasse...
Planning visit to Ethiopia: March 2017
SIGLA members visit the Democratic Republic of Ethiopia's Peacekeeping Training Centre - venue for the September 2017 biennial On Strategy conference event.
Eksamenopsieners benodig
Persone wat as opsieners diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf Dinsdag 16 Mei 2017 tot Vrydag 23 Junie 2017, het nou geleentheid om aansoek te doen tot Woensdag 19 April 2017. Minimum kwalifikasie Matriek, maar voorkeur sal verleen...
SIGLA planning visit to Ethiopia: March 2017
SIGLA members visit the AU headquarters in Addis Ababa in preparation for the September 2017 biennial On Strategy conference event
Arrestasies gemaak na Lydia-aanranding
Opdatering - Vrydag 7 April: Knap speurwerk deur ondersoekbeamptes van die Universiteit Stellenbosch (US) Kampussekuriteit het daartoe gelei dat drie verdagtes wat verbind word met die aanranding van ʼn vrouestudent voor die Lydia...
US-standpunt oor nasionale protesaksie
Die Bestuur het verskeie navrae oor die US se standpunt oor beroepe om die land op Vrydag, 7 April 2017, tot stilstand te bring, ontvang. Hierdie kwessie is gister (4 April) by ʼn vergadering van die Rektor se Bestuurspan breedvoerig...
Matie-kardioloog ontvang gesogte studiebeurs
Die prestigeryke Hamilton Naki-Kliniese Studiebeurs vir 2016 is aan ʼn senior kliniese assistent van die Afdeling Kardiologie, dr Marshall Heradien, toegeken. Hy was een van twee navorsers wat dié toekenning verlede jaar ontvang het. Die...
FGGW bestuur se standpunt oor nasionale protesaksie
Beste Kollegas en Studente Die Dekaan se Bestuurspan is ontsteld oor die huidige krisis ten opsigte van goeie regering en verantwoordbaarheid in ons land. Ons wil openlik ons diepe kommer oor hierdie kwessies uitspreek en ʼn beroep doen op...
US vier 15 jaar van internasionale netwerke
Verteenwoordigers van vennoot-universiteite regoor die wêreld het weer vanjaar die byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) by Universiteit Stellenbosch (US) bygewoon. Die vergadering wat fokus op...
Riglyne vir veiligheid oor resestye
Studente word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Ongelukkig word daar heelwat diefstalle in koshuise en studentewonings na afloop van resestye by...