Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag
Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur (FB)-personeel en verskaffers het op Maandag, 18 Julie 2022 in groot getalle by die Laerskool AF Louw opgedaag om hul hande vuil te maak vir Mandeladag. Daar was selfs 'n groot...
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind het. Dr Rhoda Malgas en Kyle le Roux was twee van die drie aanbieders wat elk 'n ten...
Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling
Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste medestryders in die voortgesette soektog? Vermoedelike slagoffer-identifikasie. Dit...
Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan
Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand as gaste van die Universiteit Stellenbosch en die Elsenburgse Landbou...
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning
Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr Lizabé Lambrechts, 'n navorser aan die Africa Open Institute (AOI). Die projek, “Decay...
US verower 3 toekennings by toonaangewende ‘Oscars vir die wetenskap’
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie pryse weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekenningsgeleentheid wat onlangs gehou is. Twee individuele navorsers, prof Guy Midgley en dr...
US stel veldvaardighedekursus in hidrogeologie bekend
Die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n Hidrogeologieveldvaardighedekursus ingestel om aan die dringende behoefte aan praktiese vaardighede te voldoen wat benodig word vir die grootskaalse ontwikkeling...
Navorsingsdag stel toenemende navorsingskultuur ten toon
Die hoofspreker by die onlangse navorsingsdagsimposum van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Johan Fourie van die Departement Ekonomie, het 'n fassinerende beskrywing gegee van die belangrikste oomblikke en gebeure wat...
Mandela-daglesing - Sentreringsmag: Vroue wat slagofferskap te bowe kom
Die Transformasiekantoor, saam met die Studenteraad en Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak het die Mandela-daglesing met die tema, “Centering Agency: Womxn Transcending Victimhood" (Sentreringsmag: Vroue wat...
US skitter op jongste wêreldranglys vir akademiese vakke
As jy jou verder op die gebiede van voedselwetenskap en tegnologie, kommunikasie of landbouwetenskappe in Suid-Afrika wil bekwaam, is die Universiteit Stellenbosch (US) die plek om te wees. Volgens die 2022 Shanghai-ranglys se Global...