Skip to main content

Dokumente en reëls

Institusionele Reël: Konvokasie

Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word gereguleer deur Hoofstuk 4 van die US Institusionele Statuut en hierdie Institusionele Reëls. Die volgende dokument vervat die Institusionele Reëls vir die Konvokasie, soos goedgekeur deur die Universiteitsraad:



Watch Convocation Extraordinary Meeting - Konvokasie Buitengewone Vergadering (01/06/2023) on YouTube.