Ton en Anet Vosloo Leerstoel
Die Leerstoel is geskenk deur Ton en Anet Vosloo en is gevestig in die Departement Afrikaans en Nederlands. Hierdie Leerstoel bestaan uit ʼn kundigheidsentrum vir die wetenskaplike studie van vertaling, tolking en revisie/redigering. Die navorsingsfokus is die Afrikaanse taalpraktyk en sodoende help die Departement dus wesenlik om Afrikaans as wetenskapstaal uit te bou. Dit gebeur nie in isolasie binne ‘n Afrikaanse enklave nie, maar binne ‘n meertalige omgewing; die Taalpraktyk aan hierdie Departement lei studente ook op in Chinees, Duits, Engels, Frans, Nederlands en Xhosa. Die volgende generasie vakkundiges in die wetenskaplike veld van die taalpraktyk maar ook die volgende generasie taalpraktisyns word hier opgelei. Die Suid-Afrikaanse gemeenskap as geheel sal baat by die vestiging en verbreding van Afrikaans se voetspoor in die Stellenbosse, nasionale en internasionale gemeenskap.
Leerstoelverslae
Beurshouers
Honneurs
N Harmse
A Mkumatela
L Solomon
M Ter Borg
MA
F Muller
H Nel
K van der Merwe
PhD
A Burger
D Vermeulen
Nadoktoraal
D Stander
Honneurs
E Basson
A Matroos
M Swart
E van Rensburg
MA
F Muller
H Nel
K van der Merwe
PhD
A Burger
D Vermeulen
Nadoktoraal
D Stander
Honneurs
L Tredoux
M Brink
M Adshade
C Hopley
MA
A Matroos
M Swart
A Mkumatela
PhD
A van der Merwe
Honneurs
M Barnard
C Andrews
K Jacobs
K Jacobs
MA
M Swart
A Matroos
M Adshade
L Tredoux
PhD
A van der Merwe
K van der Merwe
Honneurs
A Cronje
M Odendaal
M Swarts
MA
M Adshade
L tredoux
M Barnard
C Benjamin
PhD
A van der Merwe
K van der Merwe
M Blom de Wet
Honneurs
RM Meyer
M Koegelenberg
A Jacobs
S Mostert
MA
M Joubert
M Barnard
C Benjamin
PhD
M Adshade
L Tredoux
A Matroos
Nadoktoraal
A Burger