Skip to main content

Wat dink jy van ons nuwe webwerf?

Ons het onlangs die Universiteit Stellenbosch se splinternuwe webwerf vrygestel en sal graag jou mening wil hoor. Vul asseblief ons kort meningspeiling hieronder in. 

Let daarop dat die meningspeiling oor die Universiteit Stellenbosch se nuwe webwerf, www.su.ac.za, gaan en nie oor enige ander Universiteitstelsels soos My.SUN, SUNLearn, SUNStudent, SUN-e-HR of enige ander Universiteitswebwerf nie. 

1. Hoe sou jy jou algehele ervaring op die nuwe webwerf beoordeel?
2. Hoe maklik was dit om te vind waarna jy gesoek het?
Het jy die navigasie intuïtief en duidelik gevind?
Is die inligting op die webwerf maklik verstaanbaar?
Is die inhoud toepaslik en van nut vir jou behoeftes?
Wat is jou geheelindruk van die webwerf se ontwerp?
Voel die webwerf skoon (netjies) en modern?
Watter toestel gebruik jy om die webwerf te besoek?
Het die webwerf behoorlik op jou toestel vertoon en gefunksioneer?
Ek is 'n ...
Stellenbosch Universiteit studente en personeellede kan 'n My Brew-koffiebewys wen. Vul jou @sun.ac.za e-pos adres in.