Skip to main content

Steps needed to publish content:

  • Change the Afrikaans translation to the "review" state.
  • Change the English version to the "review" state.
  • Change the review state to "Published" and save. Both translations will publish at the same time.

Teken in op die Universiteitsalmanak

Laai die 2025-almanak PDF af  
 
 

Hoe om die almanak met jou Outlook te integreer (nie tans beskikbaar nie)
  1. Kopieer die intekeningskakel vir die almanak deur die “Kopieer die intekeningskakel vir die almanak” -knoppie te gebruik.
  2. Maak Outlook oop om die intekeningskakel by te voeg.
  3. Indien jy 'n US-personeellid is, meld aan met jou US-aanmeldingsbesonderhede.
  4. Vir meer inligting, besoek die Outlook-ondersteuningsgids.

Gebruik hierdie opsie om die almanak by 'n Google-kalender te voeg.

Neem asseblief kennis dat, as gevolg van beperkings wat deur Microsoft opgelê is, slegs inskrywings vanaf vandag en tot een jaar in die toekoms vertoon sal word.

Navrae oor die 2025-almanak kan aan [email protected] gestuur word.