US se kuberkrakerspan wen groot
Die BitPhase-span van die US se Afdeling Rekenaarwetenskap het die eerste Cybersecurity Challenge wat gedurende die CHPC (Centre for High Performance Computing...
Eerste multimedia woordeboek vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal
'n Woordeboekkundige en 'n rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) het saamgespan om 'n prototipe van die eerste multimedia...
US rekenaarwetenskaplike ontvang A-gradering
'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A...