Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid
Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch...
US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid
Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens...
Oplossing van SA buitelandse skuldkrisis 1985/86 het “ordelike oorgang na demokrasie” vergemaklik
'n Unieke nuwe versameling in die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek werp lig op hoe die oplossing van die Suid-Afrikaanse buitelandse skuldkrisis van...
Afstandtoegang tot biblioteekbronne en -dienste gedurende die sluitperiode
Kontak ons
Jy kan met die Biblioteek vir hulp in verbinding tree deur ons aanlyn verwysingsdiens, Ask a Librarian, en ook deur Twitter en Facebook. E-posse kan...
Biblioteekdienste en -hulpbronne tydens tydelike sluiting van geboue
Op grond van die nuutste ontwikkelinge rakende die COVID-19-pandemie en die noodsaaklikheid vir sosiale afstandskepping om die infeksiekromme laag te hou, is...
Biblioteek- en Inligtingsdiens open Eeufeesuitstalling
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op Vrydag (27 Julie 2018) sy Eeufeesuitstalling geopen. Dit uitstalling bied 'n...
Biblioteekoriëntering
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan.
Die program in die...