Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die...
Vennootskap tussen Krygkor en die US
Krygkor het 'n ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit om oor die volgende drie jaar 'n virtuele verdediging- en gevegsplatform, asook 'n...
Outomatiese braillering van Afrikaanse teks nou moontlik
Die omskakeling van Afrikaanse teks na braille – en andersom – kan nou letterlik met die klik van 'n muis gebeur.
Dit is danksy 'n program wat deur De Pallier...
Meer as 600 BSc studente vang graad
'n Kansellierstoekenning en meer as 600 BSc-grade is hierdie week tydens die Fakulteit Natuurwetenskappe se gradeplegtigheid toegeken.
Die...
Innovasie in wetenskapsonderrig by AvOL 2017
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het onlangs in totaal 12 aanbiedings gedoen by die jaarlikse Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) se...
Natuurwetenskappe vereer beste student
Me. Jana Botha, tans 'n nagraadse student in chemie, het die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie.
D...
Internasionale span wil uitsterwings verhoed
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om...
Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe
Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...
BSc dosente: inspirerend, uitdagend maar nooit vervelig
Drie dosente van die Departement Wiskundige Wetenskappe is bedank vir hul inspirerende manier van klasgee deur ses toppresterende eerstejaarstudente tydens die...
Nuwe adviesraad vir Fakulteit Natuurwetenskappe
Die nuutgestigte adviesraad van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer op Vrydag 4 Maart 2016 by die...