Skip to main content
'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig

'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig

Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke? 

Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in...

Lees verder
JT Morrison-medalje vir beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde

JT Morrison-medalje vir beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde

Die 2018 John Todd Morrison-medalje vir die beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde in die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is toegeken aan Jacoline van...

Lees verder
Rekenaarwetenskaplike lei Depth First Learning-group

Rekenaarwetenskaplike lei Depth First Learning-group

Dr. Steve Kroon van die Afdeling Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), is een van slegs vier kundiges op die gebied van masjienleer ter...

Lees verder
Afrika benodig fundamentele navorsing in masjienleer

Afrika benodig fundamentele navorsing in masjienleer

​​Fundamentele navorsing in Kunsmatige Intelligensie en masjienlieer is noodsaaklik indien Afrika in beheer wil wees van die werklike groot idees in die wêreld...

Lees verder
Konferensie bevorder Kunsmatige Intelligensie in Afrika

Konferensie bevorder Kunsmatige Intelligensie in Afrika

Meer as 500 deelnemers van 30 Afrika-lande en 19 internasionale lande gaan volgende week by die Universiteit Stellenbosch (US) byeenkom vir een van die...

Lees verder
Matiesmasjienleer wil in Afrika help

Matiesmasjienleer wil in Afrika help

Wanneer 'n mens aan masjienleer of die meer bekende kunsmatige intelligensie dink, dink jy onwillekeurig aan moorddadige robotte en Arnold Schwarzenegger se...

Lees verder
Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan

Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan

Die digitisering van die patroondiagram vir 'n ouma hekelblokkie was een van die uitdagings wat Prof Lynette van Zijl van die Universiteit Stellenbosch se...

Lees verder
Subscribe to machine learning