2026 Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees
Om 21 te word is ’n mylpaal, en die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vier dit met een van sy mees ambisieuse programme nog. Die fees vind van 3–12...
Journey of the Soul
’n Uitvoering van musiek wat sentreer rondom musikale storievertelling, versterk deur die geheimsinnige elemente van fantasie, vir klarinet, tjello en klavier...
Woon gratis geleenthede by as deel van die Decay without mourning: Future-thinking heritage practices-konferensie
'n Internasionale konferensie, Decay without mourning: Future-thinking heritage practices , word van 15–17 April op Stellenbosch gehou. Dit is die hoogtepunt...