Kwessie van tyd voor Covid-19 in Afrika bevestig word, waarsku epidemioloog
Ons behoort binne die volgende maand te weet of die nuwe koronavirus ook op die Afrika-vasteland aangekom het. Intussen bly voorkomingsmaatreëls, soos isolasie...
US Wiskunde-student in DRK ontplooi om Ebola-uitbreking te help bekamp
David Niyukuri, 'n PhD-student in Wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), was lid van die span epidemioloë wat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)...