Kwessie van tyd voor Covid-19 in Afrika bevestig word, waarsku epidemioloog
Ons behoort binne die volgende maand te weet of die nuwe koronavirus ook op die Afrika-vasteland aangekom het. Intussen bly voorkomingsmaatreëls, soos isolasie...
Unieke SA datastel bring die getal HIV-verwante sterfgevalle vóór antiretrovirale middels aan die lig
'n Unieke datastel het 'n span wetenskaplikes in staat gestel om 'n akkurater skatting te maak van die getal Suid-Afrikaners wat met MIV geïnfekteer was, en...
Zambezi-vallei binnekort te warm vir tsetsevlieë
'n Nuwe studie, gebaseer op 27 jaar se data van die Mana-poele Nasionale Park in Zimbabwe, dui daarop dat temperatuurstygings oor die afgelope drie dekades...