Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het onlangs navorsers en uitvinders by Stellenbosch Universiteit (SU), vir hul akademiese uitnemendheid gevier deur...
US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100...
US-hackathon dubbel so groot vanjaar
Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap...
US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye
Die Universiteit Stellenbosch (US) en sy interaksie- en innovasiemaatskappy Innovus het Woensdagmiddag (07 November 2018) vier nuwe afwentel-maatskappye...
Suksesvolle eerste fintechathon by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende...
ʼn Uitdaging aan studente: Lanseer ʼn Kishou-idee
Is jy 'n entrepreneur of 'n innoveerder? Wil jy graag 'n deel van R70 000 of ontwikkelingsteun vir jou beginnerbesigheid wen? Skryf dan jou beste Kishou-idee...
US vier Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom
Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) word jaarliks in April oor die hele wêreld heen gevier. Die jaarlikse Wêrelddag vir IE beklemtoon die rol wat...
Launchlab soek innoverende idees vir die Idees-program
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab het amptelik sy 7de Idees-program bekendgestel nadat ses programme reeds suksevol afgehandel is.
Die LaunchLab se missie...
Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels
Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels
Die Universiteit Stellenbosch (US) het nog altyd na uitnemendheid gestreef en streef dieselfde...