Skip to main content
US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te gee

US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te gee

Francisca Darkoh, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat 'n voedselonderneming genaamd FoodbyFranniDee bedryf, het onlangs in vennootskap met die...

Lees verder
Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE

Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE

Mandeladag Afr Walk.jpgOm Mandeladag te gedenk, bied die Afdeling Sosiale Impak en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch 'n wandelgesprek aan om oor Nelson...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...

Lees verder
Raak hierdie Mandela-maand betrokke

Raak hierdie Mandela-maand betrokke

​Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, Menslike Hulpbronne: Personeelgesondheid en ‑welwees, die Taalsentrum, die onderskeie...

Lees verder
Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”

Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”

“Die blote feit dat ons geleef het, is nie wat sin gee aan die lewe nie. Die betekenis van die lewe wat ons lei word bepaal deur die verskil wat ons aan ander...

Lees verder
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”

Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”

Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is"

Vanjaar werk die Universiteit Stellenbosch se Studenteraad saam met Matie...

Lees verder
MGD bied meer virtuele Mandela-dag geleenthede vir studente

MGD bied meer virtuele Mandela-dag geleenthede vir studente

Matie Gemeenskapsdienste (MGD) bied twee bykomende virtuele geleenthede vir studente aan op 29 en 31 Julie as deel van die maand-lange viering van Mandela-dag...

Lees verder
Opvoedkunde Studentekomitee gee terug vir Mandeladag

Opvoedkunde Studentekomitee gee terug vir Mandeladag

​Die Opvoedkunde Studentekomitee (OSK) in samewerking met die Beyond Education-span en Messiah Industries het maskers en handsaniteerders by vyf plaaslike...

Lees verder
AFRICAN SUN MeDIA beveg armoede en ongeletterdheid op Mandela-dag

AFRICAN SUN MeDIA beveg armoede en ongeletterdheid op Mandela-dag

In 'n poging om 'n positiewe impak op die samelewing te maak en om lewens te verander, lei AFRICAN SUN MeDIA 'n projek om gratis bundels te verskaf om gebruik...

Lees verder
AFRICAN SUN MeDIA Mandeladag Boekdonasieveldtog

AFRICAN SUN MeDIA Mandeladag Boekdonasieveldtog

​AFRICAN SUN MeDIA reël 'n boekdonasieveldtog in aanloop tot Mandeladag – die veldtog sal tot 12 Augustus 2019 van stapel gestuur word. Swart houers is by...

Lees verder
Subscribe to Mandela Day