Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
USB MBA-alumnus deel sy MBA-reis met 2016-studente
USB MBA-alumnus Lwandiso Mgwetyana deel sy MBA-ervaring en bied motiverende woorde vir studente wat hierdie jaar met hul MBA begin. Om jou MBA te doen is beslis ʼn uitdaging, maar die diversiteit van die groep het veral vir hom uitgestaan...
USB verwelkom studente by Akademiese Opening
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het einde verlede week sy jaarlikse Akademiese Opening gehou. Prof Stan du Plessis, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, was die...
Mediese student wen top prys in Koran-kompetisie
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Qari* Hafiz** Muhammed Sheik, ʼn vierdejaar- mediese student aan die...
Emosionele intelligensie dra by tot uitmuntende leierskap in staatsdiens
In sy rubriek in die Cape Times van 21-12-2015, Songololo: In my words... , skryf dr. Shanil Haricharan oor sy onlangse PhD-studie in leierskap en organisatoriese gedrag aan die Universiteit Stellenbosch. (Hy het sy PhD in Desember 2015...
Maties-hokkiespelers gekies om SA te verteenwoordig
Nie minder nie as 13 spelers van die Steinhoff Maties-hokkieklub is gekies om aan die Internasionale Somerreeks deel te neem. Die Maties-spelers in die mansgroep is Rob McKinley, Dylan Swanepoel, Daniel Bell, Alex Stewart, Charlie Bowren...
Maties-netbalspelers gekies vir Southern Stings-oefengroep
Twaalf lede van die Maties-netbalklub is by die Southern Stings-oefengroep vir 2016 ingesluit. Die Southern Stings neem deel aan die Brutal Fruit-netbaltoernooi. Die Maties in die oefengroep is: Anandie Burger, Carla Werth, Charmaine Baard...
US Opedag 2016
Die jaarlikse Maties Opedag is om die draai. Op Saterdag 27 Februarie vanaf 08:30 tot 16:00 kan voornemende studente die Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch en Tygerberg Kampus besoek om alles uit te vind oor studentwees in...
Die 2015-uitgawe van die FGGW se Jaarlikse Publikasie is nou beskikbaar!
In hierdie uitgawe kan jy lees oor die dekaan se sieninge oor ongelykheid en sy voorstel oor hoe wetenskaplikes en gesondheidswerkers kan help om die gaping te oorbrug; en meer leer oor van die fassinerende navorsing by die fakulteit. Vind...
Internasionale kundiges bespreek biogebaseerde ekonomie
'n Biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch, prof. Emile van Zyl, is een van 24 internasionale deskundiges wat vandeesweek op uitnodiging van die Hollandse Koninklike Akademie by die Nederlandse Instituut vir Gevorderde Studies...
Doen nou aansoek vir die USB se SBA-ontwikkelingsprogram
Daar is nog tyd vir Kleinsake-eienaars van Mitchells Plain, Khayelitsha en Gugulethu om vir die USB Kleinsakeakademie (SBA) se ontwikkelingsprogram vir 2016 aansoek te doen, om beide hul sakevaardighede en persoonlike vaardighede te...