Popular searches
316 resultate gevind
Gradedag eindig op hoë noot vir Fakulteit Regsgeleerdheid se klas van 2016
Die 2016-klas van die Fakulteit Regsgeleerdheid het Donderdag hul gradeplegtigheid op 'n hoë noot afgesluit met 'n prosessie vanaf die Coetzenburg-sentrum - 'n eerste vir die Universiteit. Prof Sonia Human, dekaan van die fakulteit, het die...
Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siekte
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier nadat sy haar MSc-graad in Genetika ontvang het. Sy het baanbrekerswerk in haar navorsing vir haar graad gedoen...
Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone prestasie tydens die Desember 2015 gradeplegtigheid ontvang. Hulle is prof...
Broer en suster ontvang saam meestersgraad
“Dis 'n groot voorreg om so 'n besonderse oomblik met my broer te deel. Die gradeplegtigheid is nie net 'n viering van ons studies nie, maar om ook ons gesamentlike groei as individue en ons verhouding as broer en suster te vier." Só sê...
BCom OOB studente gradueer
BCom Honneurs in Openbare en Ontwikkelingsbestuur studente ontvang hul grade by die 3de gradeplegtigheid seremonie op Woensdag, 7 Desember, 2016. Foto van links na regs: Me Nicola Giliomee; Me Demi Melton; Me Nicole Kernelle; Me Jennifer...
Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waarde
Rowena (36) het jare agter die skerms as die sekretaris van die Sentrum vir Verantwoordelike Leierskapstudies (Afrika) by die Stellenbosch Bestuurskool bestee, waar sy die gladde verloop van hulle leierskapsprogramme verseker het, die...
MDP Deelnemers Gradueer
10 afgevaardigdes van die Stad Kaapstad Bestuursontwikkelingsprogram deelnemers het die vereiste aantal modules voltaai wat vereis word vir die Honneursgraad program wat toegeken is by die 3de seremonie van die gradeplegtigheid op Woensdag...
Rekords spat by vandeesweek se US-gradeplegtighede
'n Rekord aantal van 5 853 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) pluk van vandag tot Vrydag die vrugte van baie ure, dae, maande en jare se harde werk wanneer hulle hul kwalifikasies by die US se nege Desember-gradeplegtighede...
Oorstaan van kwalifikasies
Kandidate wat kwalifiseer om by die Desemberplegtighede grade, diplomas of sertifikate te ontvang, maar wat die verlening daarvan tot die Aprilplegtighede wil laat oorstaan, kan dit reël tref deur die betrokke aansoekvorm daarvoor op www...
Goedgekeurde kwartaal- en eksamendatums vir 2021
Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het onlangs die kwartaal- en eksamendatums vir 2021 goedgekeur. Verskeie faktore wat die onderwyssektor die afgelope jaar geraak het en 'n impak op die aanvang van 2021 sal hê, is...