8391 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Leer isiXhosa by die Woordfees as deel van #Amagama-projek
  Molo, unjani? Hallo, hoe gaan dit? Ngubani igama lakho? Wat is jou naam? Kushushu! Dit is warm! Umhlobo wam. My vriend. Khawuphinde? Kan jy dit herhaal? Dit is maar net 'n paar van die isiXhosa-woorde en -frases wat Woordfees-besoekers as...
      Stellenbosch University
    Jong doktorale student gee pas aan in geletterdheid
  'n Doktorale student van die Universiteit Stellenbosch (US) is aangewys as een van die wêreld se top-30 jong opkomende leiers op die gebied van geletterdheid. Die 27-jarige Nangamso Mtsatse, wat van New Brighton in Port Elizabeth afkomstig...
      Stellenbosch University
    Suid-Afrika bied goeie geleenthede vir impakinvestering
  Die volgende artikel met die titel Despite barriers, South Africa is a good place for impact investments deur prof Suzette Viviers en mnr Stephen McCallum, albei van die US Departement Ondernemingsbestuur, is op 26 Februarie 2019 in The...
      Stellenbosch University
    Auxin: Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho-Educational Facilitation Tool for School Counsellors in training
  SOL AUXIN SESSIE, 26 FEBRUARIE 2019te Den Bosch, van 12h45 – 13h45 Die onderwerp van hierdie Auxin aanbieding was “Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho-Educational Facilitation Tool for School Counsellors in training". Die aanbieders was Me...
      Stellenbosch University
    US professore benoem tot Raad op Hoër Onderwys
  Twee bekroonde professore van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde is as lede van die Raad op Hoër Onderwys (RHO) aangewys. Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Naledi Pandor, het onlangs Proff Lesley le...
      Stellenbosch University
    Tien minute met Bonang Mohale: Spreker by #MatiesTuiskoms
  Op 1 Maart was Bonang Mohale, die HUB van Business Leadership South Africa (BLSA) by die #MatieTuiskoms vir 'n gesprek met twee MBA-graduandi van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) oor die onderwerp Sal die Suid-Afrikaanse...
      Stellenbosch University
    Eredoktorsgraad vir gerekende wiskundige
  Prof Lloyd Nicholas Trefethen, 'n wiskundige wetenskaplike van Oxford Universiteit, het 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang tydens die laaste gradeplegtigheid op Vrydag 5 April 2019. Hy is onder meer vereer vir 30...
      Stellenbosch University
    Maties se Laka is nuwe sekretaris-generaal van KUKSA
  Hy wil graag 'n rol speel in die ontwikkeling van sport by universiteite en kolleges in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit is hoekom mnr. Jerry Laka, Direkteur: Steundienste van Maties Sport by die Universiteit Stellenbosch nie...
      Stellenbosch University
    HonsBRek-studente behaal uitstekende slaagsyfer in professionele eksamen
  Die Skool vir Rekeningkunde is in sy skik met die slaagsyfer van 88% wat die HonsBRek-studente van 2018 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se eerste professionele eksamen, oftewel die Initial Test of...