8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mylpaal vir MH-praktisyn ten spyte van persoonlike uitdagings
Phumla Banjwa, Fakulteit Opvoedkunde, Regte en Teologie se Menslike Hulpbronne-praktisyn, het op 25 Oktober 2023 haar Meestersgraad in Bedryfsielkunde verwerf. Haar liefde vir Menslike Hulpbronne (MH) kom van 'n jong ouderdom en ten spyte...
SAMNR-toekenning bevorder navorsing wat seksuele geweld ondersoek
Dr Lihle Qulu, ʼn senior-dosent by die Afdeling Mediese Fisiologie, het onlangs ʼn Vroeë-ondersoeker Programtoekenning vir 2021/2022 van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) ontvang. Sy het gesê sy is “in die wolke" oor hierdie...
FGGW bied eerste F2F-opedag in twee jaar aan
Meer as 2 000 voornemende gesondheidsorgstudente en hul ouers het die afgelope naweek die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste aangesig-tot-aangesig (F2F) Opedag in die...
Vryheidsdag: Wat beteken vryheid regtig in 2022?
Op Woensdag 27 April vier Suid-Afrikaners Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor die betekenis van vryheid ná bykans 30 jaar van demokrasie. Klik op die skakels hieronder om die...
Vierdejaarstudent wen Brightest Young Minds-toekenning
ʼn Vierde jaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Melt Hugo, is aangewys as een van die Top 100 Brightest Young Minds (BYM) op die Afrika-vasteland. Die BYM...
Universiteit Stellenbosch se Africa Open Instituut (AOI) skitter by die onlangse Geestes- en Sosiale Wetenskappe-toekennings
Op 31 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-gebaseerde herri die Toekenning 2022 vir Beste Visualisering / Infografika van die Nasionale Instituut vir Geeste- en Sosiale Wetenskappe ontvang. Die toekenningseremonie in Tshwane is...
Nuwe SSA-entiteite moedig Afrikasamewerking aan
“Inspireer Afrikasamewerking". Dís waarna US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) dié jaar sal streef. Die Sentrum het dié leuse teen die einde van Januarie by sy jaarlikse strategiese beplanning gekies. Die SSA sal sy...
'n Bumperjaar wag
2022 is 'n goeie jaar. Die jaar het blitsvinnig weggespring en vir ons 'n gevoel van normaliteit teruggegee. Ons het minder skermtyd en meer gesigtyd, meer energie en aktiwiteit in ons kantore en wat 'n wonderlike gesig om ons studente en...
Kampussekuriteit skep bewustheid vir studenteveiligheid
Ons Kampussekuriteitspersoneel het gedurende die 2022-verwelkomingstydperk ons nuweling-studente toegespreek oor veiligheid op die Stellenbosch-kampus en in die dorpsgebied. Melany le Roux, bestuurder sekuriteitstelsels en intelligensie, sê...
Dr Ncebakazi Galada sluit aan by Innovus
Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam met haar. Dr. Galada, het 'n MBA en 'n PhD in Biotegnologie. Ncebakazi sluit by...