Skeduleer 'n Afspraak
Kontak asseblief ons Ontvangs 'n afspraak te maak:
- Stellenbosch Kampus: +27 21 808 3494/6
- Tygerberg Kampus: +27 21 938 9590
- Epos: [email protected]
Kantoor-ure:
- Stellenbosch Kampus: 08h00 - 17h00
- Tygerberg Kampus: 08h00 - 16h30
Ons susters het n inloop diens tot 16h00 op beide kampusse.
Om jou afspraak te maak, hou asseblief die volgende informasie byderhand:
- Jou persoonlike besonderhede (Naam, Van, ID-nommer, Kontaknommer)
- Student of personeelnommer (indien van toepassing)
Bring asb die volgende wanneer jy vir jou afspraak aanmeld:
- Besonderhede van die persoon verantwoordelik vir die rekening
- ID-nommer van die hooflid/verantwoordelike persoon
- Mediese fonds lidmaatskapkaart (indien van toepassing)
Alternatiewelik, voltooi asb die kontakvorm, en ons sal jou kontak.