Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese
“Wat ek die meeste van ontledings hou, is die geleenthede wat dit bied vir kreatiewe probleemoplossing: 'n uitdaging kan baie dikwels vanuit een (of 'n...
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy
“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020)
Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...
Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...
Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe
Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...
Middeleeuse wa met sonkrag kook sop op die Rooi Plein
'n Middeleeuse wa met 'n paraboliese struktuur daarop gemonteer om sonlig te konsentreer, het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch (US) se Rooiplein...
BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe
'n Handjie vol BSc-alumni en hul gesinne is onlangs getrakteer op een van twee begeleide toere: een van die laboratorium in die Department Fisika waar met...