8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Aferese: ’n effektiewe behandeling vir lang-Covid?
'n Groep navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenkappe is op pad na Mulheim in Duitsland. Hulle gaan vir opleiding en om saam met Dr. Beate Jaeger, 'n mediese dokter wat baanbrekeerswerk doen in...
US wiskunde-studente bo in 2021 Wits Wiskunde Kompetisie
Vier voorgraadse studente van die Universiteit Stellenbosch is onder die top tien presteerders by die jaarlikse Universiteit van die Witwatersrand Wiskunde Kompetisie, met Ralph McDougall, 'n derdejaarstudent in elektriese en eleltroniese...
Stellenbosch-Tygerberg-span eerste in SA om revolusionêre prostaatprosedure uit te voer
ʼn Revolusionêre prosedure ter verligting van urineringsprobleme by mans wat verlede week die eerste keer in Suid-Afrika deur ʼn span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg- Akademiese Hospitaal uitgevoer is, bied hoop vir...
Afrika-regerings moet ondersese kabelinfrastruktuur help beskerm vir beter kuberverdediging
Oktober is kuberveiligheidsbewustheidsmaand. In ʼn artikel vir die Mail & Guardian skryf prof Francois Vreÿ (Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika) dat Afrika-regerings moet saamwerk om ondersese kabelnetwerke en...
Ainsley Moos nuwe voorsitter van US Raad
Mnr Ainsley Moos, 'n lid van die uitvoerende span van die finansiële dienstemaatskappy African Rainbow Capital (ARC), is aangewys as die nuwe voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy dien sedert 2014 in die Raad en...
US kondig jongste lys van ontvangers van eredoktorsgrade aan
Die Universiteit Stellenbosch (SU) kondig graag die name aan van ses uitgelese individue wat eredoktorsgrade ter erkenning van hul uitmuntende en waardevolle bydraes op hulle onderskeie gebiede sal ontvang. Hul onwrikbare verbintenis...
Ubuntu Herbedink in die Postkolonie: Helende Krag of die Einde van ʼn Idee?
Professor Lesley Le Grange, gesiene professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, en professor Bernard Matolino, medeprofessor in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal is die gaste in die laaste van...
Departement Engels vier 2021 Literêre Nobel-bekroonde Abdulrazak Gurnah
Abdulrazak Gurnah se romans is lank reeds op die leeslys vir voorgraadse en nagraadse student in die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch. Die onlangse aankondiging dat die skrywer, gebore in Zanzibar, die 2021 Nobel-prys...
Vaarwel, prof Andrie Schoombee!
Wanneer prof Andrie Schoombee later vanjaar die Departement Ekonomie vaarwel roep, laat hy 'n nalatenskap wat nie net die Departement se kernwaardes uitgebou het nie, maar dit ook gehelp het om 'n vastrapplek in die nuwe Suid-Afrika te kry...
US-kanselier een van die ontvangers van Nasionale Ordes
Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), oudregter Edwin Cameron, sal later vandeesmaand 'n Nasionale Orde ontvang. Dié aankondiging is gister (10 November 2021) deur die kanselier van die Nasionale Ordes en die direkteur...