Skool vir Rekeningkunde hou vaardigheidsessie vir kleinsake-eienaars
ʼn Onlangse vennootskap tussen die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Incarceration Nations Network (INN) het aanleiding...
Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen
Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini
Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n...
EBW-onderwysers baat by opleiding deur Skool vir Rekeningkunde
Die onlangse verrykingsprogram vir onderwysers deur US se Skool vir Rekeningkunde in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het vanjaar meer...
Intreerede deur prof Soon Nel
Professor Soon Nel, hoogleraar in Bestuursrekeningkunde en Finansiële Bestuur en adjunkdirekteur van die Skool vir Rekeningkunde, het sy intreerede op 10 Mei...
Fakulteit is trots op studentesukses
In die onlangse Maart-gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) is meer as 1500 grade en diplomas aan studente in die Fakulteit Ekonomiese en...
AvOL deelnemers van Skool vir Rekeningkunde in Top 6
Michiline Meyer en Wilmarie Grobbelaar van die Skool vir Rekeningkunde het hulle navorsingstuk “Facilitating transformation in education: a multi-dimensional...