Skip to main content
Image under license by Freepik.com

Verskillende Metodes om Tradisionele Aangesig-tot-Aangesig Lesings te Benader

Help Studente om die Groter Prentjie te Sien


CMap Tools

Watch Helping students see the bigger picture (Cmap tools) on YouTube.

Begripskaarte (oftewel concept maps) is grafiese voorstellings van hoe verskillende begrippe met mekaar verband hou om betekenis te skep. 'n Begripskaart bestaan uit individuele begrippe en skakelwoorde, wat saam proposisies/stellings vorm. CMap Tools is gratis, aflaaibare sagteware wat gebruik kan word om elektroniese begripskaarte te skep.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:


ERKENNING: Foto geneem deur Sentrum vir Leertegnologieë