Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr Georgina Pondayi (Stellenbosch Bestuurskool) dat die voorwaardes vir...
Albie Sachs lewer inspirerende Sosiale Geregtigheid-lesing op Stellenbosch
Sachs, 'n Suid-Afrikaanse veteraan-aktivis, skrywer en oudregter wat in die eerste Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gedien het, het 'n inspirerende geleentheidstoespraak by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid se prestigeryke...
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
Navorsing vir jou OLA* Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy: •hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;•hoe om die literatuur te raadpleeg;•hoe om die opvoedkundige teorie as lens te...
ChatGPT het baie gebruike – kenners bekyk wat dit beteken vir gesondheidsorg en mediese navorsing
Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier . Die onskendbaarheid van die dokter-pasiënt verhouding is die hoeksteen van gesondheidsberoepe. Hierdie beskermde spasie is deurdrenk in tradisie...
Eerste Korporatiewe Bestuurskonferensie aangebied deur die US-departemente
(Lees asseblief hierdie artikel in Engels hier.)
Beurs stel dr Maruza in staat om spesialis sorg na behoeftige moeders en babas te neem
Dit was die sagte gevoel van pasgebore babas, hulle glimlaggies, en die geluk op hulle moeders se gesigte wat haar na verloskunde en ginekologie gelei het. Lees die volledige artikels in Engels.
OPTIMUS-program bekendstelling 2023
Photo credit: Ignus Dreyer / SCPS The top achievers attending the event included 35 second-year students selected to be part of the programme for 2023. The OPTIMUS programme provides exceptional undergraduate achievers with...
Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat
Met kletsbotte soos OpenAI se ChatGPT, Microsoft se Bing Chat en Google se Bard wat die wêreld aan die gons het, skryf dr Tanya de Villiers-Botha (Sentrum vir Toegepaste Etiek) in ʼn meningsartikel vir News24 dat ons onsself moet vergewis...
SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans
As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat tweede kanse soms twee keer aan dieselfde deur kan kom klop. Die SciMathUS...