Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kieme wat longontsteking veroorsaak, skuil in geisers
'n Nuwe studie van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat bakterieë wat erge longontsteking (legioensiekte) kan veroorsaak, dalk in jou warmwatersilinder (geiser) skuil. “Ons navorsing werp meer lig op die verband tussen wanneer...
US ontvang R4 miljoen om Sentrum vir Afrika entrepreneurskap te begin
'n Nuwe sentrum vir entrepreneurskap wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig word, sal die kollig op entrepreneur‑innovasie en ‑groei op die Afrikakontinent laat val. Die Sentrum sal bekend staan as die Allan Gray Sentrum vir...
Gemeenskapsherstel: ʼn Konsep in aksie
Die Universiteit Stellenbosch het amptelik verklaar dat die instelling “erkenning gee aan sy bydrae tot die ongeregtighede van die verlede, en daarom verbind is tot gepaste regstellings- en ontwikkelingsinisiatiewe" (Prof W. de Villiers...
Kwantumstippels vir blomme se stuifmeelkorrels
'n Bioloog van die Universiteit Stellenbosch gebruik kwantumstippels om die lot van individuele stuifmeelkorrels na te spoor. Hiermee doen hy baanbrekerswerk in 'n navorsingsveld wat vir meer as 'n eeu gekniehalter is deur die gebrek aan 'n...
Auxin 26 Feb: Die gebruik van “Pecha Kucha” as ’n psigo-opvoedkundige fasiliteringsinstrument vir die opleiding van skoolsielkundiges
Datum van Aanbieding 26 Februarie 2019 AUXINS aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding Die gebruik van “Pecha Kucha" as 'n psigo-opvoedkundige fasiliteringsinstrument vir die opleiding van...
PRONTAK: herontwerp vir 2019
PRONTAK (Opleidingsprogram vir Akademiese Personeel aan die Universiteit) Die rasioneel van die PRONTAK-program is die behoefte om nuwe personeellede in die Onderrig- en Leer-kultuur en -praktyke aan die US in te lyf, op sowel...
TThe UN and Africa: Progress towards achieving the SDGs
Wednesday to Friday, June 19-21, 2019 Stellenbosch University | South AfricaIn 2017, UNSG Antonio Guterres and African Union Commission Chairperson Moussa Faki Mahamat signed a Joint UN-AU framework for Enhancing Partnership in Peace and...
US vier Archer en Decloedt se onderwysuitnemendheid
Twee senior lektore van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is by die Universiteit Stellenbosch (US) se toekenningsplegtigheid vir onderwys- en navorsingsuitnemendheid vir hul uitnemendheid in onderwys en leer vereer. Die...
Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die Stellenbosch-kampus op te skort ná ’n vergadering met die Studenteraad (SR). Die...
Afgetrede US-wingerdkundige met 1659-erepenning vereer
'n Man met 'n fotograaf se oog vir detail as dit by 'n wingerdstok of -blaar kom. 'n Nederige professor wat diep spore in die wynbedryf getrap het. Een wat 110% gee in alles wat hy doen, en passievol kan gesels oor sy vakgebied. Dis hoe...