Gewilde soek terme
8092 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
FGGW-alumnus ontwikkel vernuwende gesondheidsorgoplossing
Lees volle artikel in Engels.
Afrikadag: Nuwe boek wil jong Afrika-leiers na vore laat tree wat ’n verskil kan maak
Die heersende korrupsie belemmer Afrika se groei, ontwikkeling en welvaart en verhoed dat die vasteland sy volle potensiaal kan verwesenlik. Verantwoordbaarheid en etiese leierskap is nodig om Afrika in 'n kragtige reus te omskep. Dít is...
'n Dag in die lewe van: Sean Surmon
As Maties Sport se adjunkdirekteur van Hoëprestasiesport, is Sean Surmon passievol daaroor om studente-atlete hulle sportdoelwitte te help bereik. Aangesien Mei met die viering van Werkersdag begin het, wy ons hierdie reeks artikels aan ons...
Top jazz-musikante help om fondse vir studente te werf
Jazz-liefhebbers kan uitsien na ʼn gesellige wintersaand met vuurwarm vermaak wat ook fondse vir ʼn goeie saak werf – om studente te help om hulle studieskuld te betaal. Woensdag 8 Junie sal twee van Kaapstad se top jazz-virtuose, Billy...
US-navorsers ding mee om nasionale wetenskaptoekennings
Vyf gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2021/22 verteenwoordig. Hulle sal op Donderdag, 21 Julie om dié gesogte...
Meer volhoubare praktyke nodig in konstruksiebedryf
Die verbetering van die volhoubaarheid van aktiwiteite in die konstruksiebedryf is die sleutel om die nadelige impak van dié bedryf op die omgewing te temper. Maar vir dit om te gebeur, moet belanghebbers in die bedryf meer entoesiasties...
'n Dag in die lewe van: Bantubonke Louw
Bantubonke Louw is 'n groot kampvegter vir onderwystransformasie en is gedurig op soek na maniere om die onderwysstelsel te help verbeter. Sy rolle as programbestuurder vir semestermobiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal...
Sentrum vir Leertegnologieë Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir Semester 2 | 2022
Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. Hierdie leergeleenthede is uitsluitlik beskikbaar vir US personeel...
Hulle maak 'n verskil
Die wenners van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) se voorsitterstoekennings vir mense wat 'n verskil maak, is op 26 Mei tydens 'n spoggeleentheid by die Radison Hotel en Konvensiesentrum in Johannesburg...
Top kwantum-wetenskaplike sluit hom aan by US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reuse-akademiese slag geslaan met die aanstelling van die internasionaal-bekende kwantumwetenskaplike, prof Francesco Petruccione, as professor in Kwantumrekenaarwetenskap by die Universiteit se...