8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Diacon ontvang 2016 Wetenskaplike Prys by The Union-konferensie
Prof Andreas Diacon het die 2016 Wetenskaplike Prys ontvang by The International Union Against Tuberculosis and Lung Disease se konferensie wat onlangs in Liverpool, in die VK, gehou is. Diacon is 'n medeprofessor by die Universiteit van...
PRONTAK (vir nuutaangestelde akademici)
Tydens hierdie program sal deelnemers, saam met nuutaangestelde dosente uit verskeie vakrigtings, die geleentheid gebied word om hul denke, kennis en aannames oor leer, onderrig en assessering op te weeg teen heersende denkrigtings in...
Ontmoet Realeboga Mothupi: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Realeboga Mothupi. Almal gaan dood, maar nie almal lewe nie. Dit is die...
Presidensie wys taakspan aan om situasie in HO te help normaliseer
Die Presidensie het aangekondig dat 'n Ministeriële Taakspan op die been gebring is om die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding te help om die situasie in dié sektor te normaliseer. Lees die volledige aankondiging hier. Klik hier om op...
Hulpbronne vir personeel
HDRC- Faculty of Arts and Social Sciences
Nuus
News - Faculty of Arts and Social Sciences
Studeer by ons
First-year students - Faculty of Arts and Social Sciences
Topdosente het passie vir hul vakgebied
Prof Sarel Steel van die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap is Vrydagaand by 'n glansryke geleentheid op Knorhoek-wynlandgoed aangewys as die wenner van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie...
Sekuriteit verskerp op US-kampusse
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampussekuriteitsdiens het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waaksaamheid en veiligheidsprosedures op sy kampusse opgeskerp na versteekte petrolbomme op die Stellenbosch-kampus...
Doelgemaakte kursus help vaardighede slyp
ʼn Kortkursus in verpleegkundige narkose wat aangebied word aan verpleegkundiges wat werksaam is in ʼn teateromgewing by die Tygeberg-hospitaal (TBH), help om pasiëntveiligheid en doeltreffende teaterbestuur te bevorder. Hierdie doelgemaakte...